RJ & Miquetté Joubert

STORIE:


Ons storie het begin in 2016 aan die einde van my eerste jaar op universiteit waar ek en RJ deur ons ouers aan mekaar voorgestel was. Hulle ken mekaar vir jare en is mense van dieselfde omgewing en kerk. RJ was 8 jaar oud toe hy en sy ouers Amerika toe geïmmigreer het, ek daardie tyd n pasgebore baba. Nooit was ek en RJ bewus van mekaar se bestaan nie.

Jare later na RJ sy studies voltooi het, het hy en sy ouers terug na Suid-Afrika gekom om voort te gaan met hulle boerdery wat oor die jare met behulp van familie instand gehou is.

Op skool was ek ń skaam en teruggetrokke plaas meisie wat nooit in ń romantiese verhouding was nie, my pa en ouboet was te kwaai.

Met ons eerste ontmoeting was ek baie in my skik met dié jong kêrel. Ons het oor en weer gekuier en mekaar beter leer ken. Vir 2 en ń halwe jaar het ons uitgegaan tot RJ eendag op sy knie gaan en my vra om met hom te trou. Ons was vir 1 en ń halwe jaar verloof voor ons die knoop deurgehak het.

Met die Covid pandemie en my finale jaar studies was daar verskeie uitdagings met die reel van ons troue, maar met die hulp van n ma soos myne en bietjie geloof kan enige uitdaging oorkom word.

Met die nasionale inperking wat vele bruidspare geforseer het om hulle troue te skuif was ons een van die gelukkiges wat ons datum kon hou. Die vlak van inperking (Vlak 1) het ons toegelaat om ń troue te hou soos ons nog altyd van gedroom het.

Ons hele verhouding is waarlik n werk uit God se hande, want alles wat ń mens nooit sou kon raai is wat in ons verhouding waar word. Ons verhouding is inderdaad nie net ń sprokie om van te droom nie maar een wat werklik geleef word.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20083


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Multiflora blomme mark – Johannesburg
  • Bruidegom-pak: Bentley’s – Bloemfontein
  • Fotograaf: Voetsporefotografie Johann Wehrmeyer
  • Gaste Geskenke: The Blue Box
  • Grimering: Stephan Venter – Kryolan Potchefstroom
  • Hare: Designx hair clinic – klerksdorp
  • Huurdienste: ADAT verhurings – Bothaville
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Robbie Barnard
  • Juweliersware: Oorbelle – Bridal Emporium Bloemfontein
  • Trouring: Erikson’s Diamond Cutting Works and Manufacturing Jewellers
  • Musiek: William Blackrose
  • Platejoggie: William Blackrose
  • Skoene: ALDO
  • Strooimeisie-rokke: Etrisia’s Singer Sewing Machine Shop – Potchefstroom
  • Trourok: Bridal Emporium – Bloemfontein
  • Venue: Buisfontein Safari Lodge
  • Paartjie se verblyf: Buisfontein Safari Lodge
  • Vermaak: William Blackrose
  • Videograaf: Voetsporefotografie Johann Wehrmeyer
  • Huwelik kontrak: Carey & Botha Incorporated Attorneys
  • Wittebrood plek: Montusi Mountain Lodge