Rohan & Chenél Müller

STORIE:


Ek & Rohan is skoolliefdes. Ons het mekaar in 2018 weer raakgeloop en dit was asof ons nooit weg was van mekaar nie. Ons liefde was maklik en sonder moeite. Ons raak toe verloof op 7 Maart 2020 en besluit om die die 12de Desember vir ewig aan mekaar te beloof. Dit was ‘n pragtige oggend en ‘n half uur voor die seremonie het winde begin waai en ons het gesien die reën is naby. Reën het ons nooit gepla nie want ons is oor en oor herinner dat reën op jou troudag ‘n geseënde huwelik sal wees. Na ons foto’s geneem het het ons na die onthaal beweeg, en net toe ons instap toe maak die Hemele oop. Water het neergestort. En ons het geweet dat dit ons dag nog meer spesiaal maak as wat dit alklaar was. Dit was die troue en dag van ons drome.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Bliss Floral Creations
  • Bruidegom-pak: Sedgars
  • Fotograaf: PixlPixi
  • Grimering: RoseSerene
  • Hare: JezzHairSalon
  • Huweliksbevestiger: Cobus Hamman
  • Juweliersware: GrandDiamonds
  • Trouring: GrandDiamonds
  • Troukoek: YouMeOui
  • Musiek: Warren
  • Trourok: Werner Dey
  • Venue: Lions Lake