Roux & Enja Steenkamp

STORIE:


Vir dekades lank kan ‘n Karoo bossie oorleef. Dit kan die uiterste temperatuur omstandighede weerstaan en tydens ‘n droogte kan dit voorkom of die bossie al lankal dood is, maar hy stel nooit teleur nie. Sy wortels is diep vas geanker in die grond. Gee hom ‘n druppel reën dan sien jy die lewe in hom uitkom sodat skape vir jare lank aan hom kan wei

Ons liefde is soos ‘n Karoo bossie. Ons staan saam deur droogte en vloede, ver paaie en lang maande. Ons wortels is vas gegrond aan God se liefde en daarom het ons mekaar in oorvloed lief en gaan ons nog vir jare lank mekaar lief hê.

Op ‘n warm somersdag, tussen droë Karoo vlaktes en ‘n geduldige skilpad op ons “troupad” het ons sprokies verhaal af gespeel. Tussen skape en stof het die Karoo na maande se droogte uiteindelik sy reën gekry en ‘n Skaapboer sy liefde verewig gemaak aan sy bruid terwyl trane gedeel was tussen familie en vriende.

Vroegoggend opwindenheid het begin toe ons wakker word in die mooie klein karoo dorpie, Loxton, in die Noord-Kaap en die vars lug ons omhels.

Die aankoms van familie en vriende wat ver gereis het, het baie liefde en emosies saam gebring, maar tog rustig, skoon en met ‘n sagte briesie het ons buite tussen die natuur en onder duisende dennebome die res van ons lewe aan mekaar beloof!

Daarna was soene uit gedeel en makietie was gehou! Daar was gedans, gesing en gelag tot laat nag! En die heerlike bymekaarkoms om ‘n nuwe huwelik te vier!

Dié dag was die beste dag van ons lewe, en ‘n dag wat ons nooit sal vergeet nie. Die klipkoppies van Jakhalsdans en die sonsak van 28 November 2020 het die mooiste liefdes verhaal beleef en het ‘n besonderse Karoo sprokiestroue as herinnering!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20099


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Sophia’s Roses
  • Bruidegom-pak: Amigos – Men’s clothing shop (George)
  • Dekor: To-Netts (Paarl)
  • Fotograaf: Matthew Carr Photography
  • Gaste Geskenke: Geen
  • Grimering: Nique on Fleek (Martenique)
  • Hare: Nique on Fleek (Martenique)
  • Huurdienste: To-Netts
  • Huweliksbevestiger: Ds Suzanne van der Merwe
  • Juweliersware: Oorbelle – Sterns
  • Trouring: Louie Daniele
  • Troukoek: Lize-Marie Malan
  • Koördineerder: Bruid
  • Musiek: Lourens Slabbert
  • Platejoggie: Lourens Slabbert
  • Skoene: Woolworths
  • Skryfbehoeftes: Deerly Studio (Monja)
  • Strooimeisie-rokke: Bride&Co
  • Tente: Geen
  • Trourok: Calegra Bridal House
  • Venue: Jakhalsdans Guest Farm, Loxton, Northen Cape
  • Paartjie se verblyf: Jakhalsdans Gaste Plaas akkomodasie
  • Vermaak: Geen
  • Vervoer: Geen
  • Videograaf: Boland Weddings (Markus)
  • Huwelik kontrak: Dries van Niekerk
  • Wittebrood plek: Zanzibar, Tanzania