Rudi & Elanza Best

STORIE:


In al die onsekerheid wat 2020 ingehou het was een ding seker…ons wou op die 10de Oktober 2020 trou!

Alles was reeds beplan vir n groot troue in Swellendam met n gastelys van 130 mense. Weens Covid-regulasies moes ons ‘n paar moeilike besluite maak; ons gastelys sny na 40 mense toe, totsiens sê vir Swellendam en van voor af beplan.

As ons geweet het wat ons nou weet sou ons van die begin af so ‘n spesiale, intieme troue reël met net ons naaste familie en vriende. Ons het op ‘n stoep in die lieflike dorp, Yzerfontein , getrou. Die see se gedruis was in die agtergrond, die wind in ons hare en ons harte vol borrelende liefde.

Ons oorspronklike trou-prentjie het weens Covid-19 in ‘n “perfeksie-prentjie” verander.
Om troue van die jaar te wen sal vir ons met groot dankbaarheid laat terugkyk op ons mooi dag. Jou stem sal innig waardeer word!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20106


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Bruidegom-pak: Zara
  • Fotograaf: Dome Swart & Marissa Nieuwoudt
  • Grimering: Tarina Steenkamp
  • Huurdienste: Wilgenhof Estate
  • Huweliksbevestiger: Jako van Dyk
  • Trouring: Touchwood
  • Skoene: Queenspark
  • Trourok: Luzanne Barlow Attire
  • Huwelik kontrak: Pittas & Co.
  • Wittebrood plek: Assegai Rest, Noy Noy, Robertson