Rudolph & Zuné Smith

STORIE:


Rudolph, n aantreklike boerseun, in sy laat 20’s, het Zuné se hart verower met n gegeurde melkie, genaamd steristumpie.

Ons het mekaar ontmoet by n doodgewone kuierplek, behalwe vir die feit dat dit my ouers se plek is… My ma besluit toe sy moet die klong aan haar kant kry, maar ek wil niks weet van kroeg toe gaan nie. Na n derde probeerslag gee ek toe wel in…

So het ons begin oor en weer kuier en gou besef ons het een groot liefde: fietsry. Van vroeg oggend se sonsopkoms binne ry of laat aand se sonsondergange uit ry, kom Rudolph se besluit… ses maande later, op n romantiese uitkykpunt oor die suurveld berge, raak ons toe verloof.

Toe begin die beplanning… Van wolskuur skoonmaak, n ou kerkmuurasie ontbos en dekor uitsorteer, hou ons toe, ons droom liefdesfees.

Nou, n paar maande later, in gesettle in ons huisie, droom ons van een of dalk twee blou-voetjies…

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Wilna Moolman
  • Bruidegom-pak: House of chic
  • Dekor: Designer Decor Rental
  • Fotograaf: Anneli Young Photography
  • Gaste Geskenke: Kareedouw Fynbos heuning
  • Grimering: Githe Make-up Artist
  • Hare: Jean Liebenberg
  • Huweliksbevestiger: Ds Kobus Bohnen
  • Juweliersware: Gabriel’s Jewellers
  • Trouring: Titanium Studio
  • Troukoek: Riana Brits
  • Musiek: DJ Charl du Plessis
  • Skoene: Jessies Nature Inspired
  • Skryfbehoeftes: Meerkat – Creative
  • Strooimeisie-rokke: Hoiden Bridesmaids
  • Tente: Marquee Tent Events
  • Trourok: Johan Wolmarans
  • Venue: Rietvlei Plaas
  • Paartjie se verblyf: Stone Olive Guesthouse
  • Huwelik kontrak: Elmar Steyn
  • Wittebrood plek: Kwazulu-Natal