Schalk & Marieke Buys

STORIE:


So… ‘n Mens – veral ‘n dame – beplan jare lank aan die perfekte troue. 13 Julie 2019 raak ek verloof aan die man van my DROME! Gorgeous, hilarious en BELAGLIK lief vir Jesus. Ons begin toe saam aan daardie planne vir die perfekte troue skaaf en bou.

21 Maart 2020 gaan ons een word voor al ons mense in Jesus se teenwoordigheid, min wetend dat daar 2 dae na daardie datum ‘n landswye “lockdown” aangekondig gaan word.

Die week voor ons troue was baie emosioneel en ‘n groot uitdaging. Gaste moet gesny word, “gaan ons kan trou?”, ‘n DAG voor die troue kontak die reisagentskap ons: “Jammer, maar Zanzibar se resort maak toe.” – ons beplande wittebrood daarmee heen. Al rustigheid wat ons gehad het, was dat Jesus lankal geweet het dat dit alles gaan gebeur.

Die Saterdag breek toe aan… Die weer, perfek. Die atmosfeer, geestelik tasbaar. Die gaste, bonatuurlik vreugdevol en beste van alles – sonder ‘n enkele druppel alkohol.

Ons was werklik baie bevoorreg om steeds die troue van ons drome te kon hê.

Die volgende dag ry ons af Mosselbaai toe op ons plaasvervanger-wittebrood. Zanzibar is mos toe. Ons kom nét daar aan toe Oom Cyril die “lockdown” aankondig. Ons spandeer toe een dag op die strand met niks meer as melkskommels en mekaar se geselskap nie.

Lang storie kort – ons was bevoorreg genoeg om die troue te kon hê wat ons vir 9 maande lank beplan het, sowel as ‘n heerlike eendag-wittebrood in Mosselbaai.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20009


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Flower World Wholesalers (Atterbury)
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Bride in Bloom
  • Fotograaf: Evergreen Productions
  • Grimering: Beautiful Change (Corné Brecher)
  • Hare: Laura Badenhorst (sussie)
  • Huweliksbevestiger: Rick Moser
  • Trouring: Ella Reyneke (bruid) and VA-Tungsten (bruidegom)
  • Troukoek: Happiness Chinese Takeaway (Sushi-koek)
  • Musiek: Fame productions (Charl Brecher)
  • Skoene: Cotton On
  • Strooimeisie-rokke: HC Creations (Hester van Heerden)
  • Trourok: Bridal Wardrobe (Enzoani)
  • Venue: Bell Amour
  • Paartjie se verblyf: Bell Amour
  • Videograaf: Evergreen Productions
  • Huwelik kontrak: Thomas Hugo
  • Wittebrood plek: My wonderlike vriend Wynand se familie-seehuis