Sean & Aneldi Phillips

STORIE:


Ons paaie het op Universiteit gekruis waar ons tydens ‘n blinde afspraak mekaar se harte gesteel het. Vir 3 jaar lank het ons nuwe avonture saam aangepak en tydens ‘n fotosessie verloof geraak het. Die tuimeltrein waarmee ons gereis het tydens ons verlowing het ons geleer dat God se genade groter is as wat ons ooit sal kan verstaan. In die onsekere tye was ons liefde vir mekaar iets waaroor ons nooit onseker was nie. Ons is geseën met ‘n die mooiste dag waar ons, ons liefde aan mekaar kon beloof.

“En as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete: my reis op soek na jou is nou verby”- Antjie Krog.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20095


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Rose Petals
  • Bruidegom-pak: Eurosuit
  • Dekor: Chez Charlene Wedding Venue
  • Fotograaf: RDK Photography
  • Grimering: KarenB Makeup & Hair
  • Hare: KarenB Makeup & Hair
  • Huweliksbevestiger: Ds. Colin Smith van Kerk Sonder Mure
  • Trouring: Poggenpoel & Arthur Kaplan
  • Troukoek: Baker Boys Wedding Cakes
  • Koördineerder: Deonè de Jong
  • Musiek: Harmony String Trio
  • Platejoggie: 4 Seasons Mobile Disco
  • Skoene: Bride & Co
  • Strooimeisie-rokke: Bride & Co
  • Trourok: Stella York (Ontwerper); Olivelli Bridal Boutique
  • Venue: Chez Charlene Wedding Venue
  • Videograaf: Vlakvark Productions
  • Huwelik kontrak: Weavind & Weavind Inc.