Steff & Mieke Nolte

STORIE:


Na die aanvanklike teleurstelling dat ons nie meer n groot troue kon hou nie, het die kleiner troue al ons verwagtinge oortref! Ons het besluit om net ons nabye familie en vriende te nooi.
Ons het die blomme op ‘n blomme plaas in Wolseley gekoop en self die blomme, handruiker en versierings gedoen. Die dag was baie spesiaal. Die seremonie was op die water met die Du Toitskloof berge as ons agtergrond by Au d’ Hex in Wellington. Daarna het almal ons bestrooi met roosblare in viering van ons huwelik.
Die gaste het almal die musiek van Redsheep geniet saam met die pre-drinks en canapés terwyl ons fotos neem, tussen die gaste en op die venue omrede ons albei FOMO (fear of missing out) het en nie ver weg wil wees terwyl ons gaste lekker saam kuier nie.
Die troukuier was onder die sterrehemel in ‘n onthaalsaal van glas met baie kerse wat bygedra het tot die warm, intieme atmosfeer. Die toesprake was min, kort en kragtig sodat die makitie kon begin.
Almal se voete was stukkend gedans tot die vroeë oggendure. Die partytjie het nie gestop toe die venue moes toe maak nie. Al ons vriende het saam ons in die pragtige gastehuis op Au d’ Hex gebly, sodat ons na die troue nog lekker saam met mekaar kon kuier , ‘n herinnering terug na ons Universiteits dae.
Ons kon nie ons geluk glo, ophou lag, die oomblik geniet en uitbundig wees nie.Ons troue was n viering van die lewe, liefde en vriendskap!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20120


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Adene’s Flowers
  • Bruidegom-pak: Trenery
  • Dekor: Baie Goeters
  • Fotograaf: Candice Joy photography & Embers and envelopes weddings
  • Grimering: Mandi Dannhauser-beste vriendin
  • Hare: Mandi Dannhauser-beste vriendin
  • Huurdienste: Baie Goeters
  • Huweliksbevestiger: Lourens Bester
  • Juweliersware: Oorbelle- Poetry
  • Trouring: Sedgars
  • Troukoek: Carmen Combrinck- suster
  • Koördineerder: Lariska Swart
  • Musiek: Cape Town Jam
  • Platejoggie: Cape Town Jam
  • Skoene: Poetry
  • Skryfbehoeftes: Die bruid haarself
  • Strooimeisie-rokke: Hul eie
  • Trourok: Stillwhite
  • Venue: Au ‘d Hex Estate
  • Paartjie se verblyf: Au ‘d Hex Gastehuis
  • Vermaak: Redsheep – liveband
  • Huwelik kontrak: Nolte Ing Prokureurs
  • Wittebrood plek: Mauritius ( kon nie gaan nie) – Minimoon in Hermanus