Stephan & Willéne Ernst

STORIE:


Ons storie:

Na ‘n ongewenste Instagram boodskap het ‘n naiwe Willéne ingestem om saam met Stephan te gaan koffie drink. Met die wete dat sy hom nie weer gaan sien nie, vir alombekende redes, het sy haar jaarlikse griep inspuitings ‘n halfuur na hulle afspraak geskeduleer.

Nie lank na die eerste ontmoeting nie was hulle al twee halsoorkop verlief.In ‘n vreemde en onbekende Ireland het Stephan vir Willéne gevra om sy meisie te wees.

In die grendel tydperk teen alle reels en regulasies nooi Stephan vir Willene oor vir ‘n romantiese ete en daar in ‘n huis vol kerse vra hy haar om met hom te trou. En nou gaan ons trou….

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Hetta’s Flower and Decor
  • Bruidegom-pak: Coquis
  • Dekor: Hetta’s Flower and decor
  • Fotograaf: Dust & Dream
  • Grimering: Marcelle Furstenburg & Blush Ed Art beauty studio
  • Hare: Marcelle Furstenburg
  • Huweliksbevestiger: Dr JH Ernst
  • Troukoek: Nicol’s Macaroons
  • Platejoggie: Shockwave Music
  • Skoene: Woolworths & Aldo
  • Skryfbehoeftes: SI digitale
  • Trourok: Whimsical Bridal
  • Venue: The Silver Sixpence
  • Wittebrood plek: Lion Sands Nerina & Savanne Lodge