Drian & Monique Spangenberg

STORIE:


Ons droom troue was in alle fasette beplan en in plek om op ons datum van 4 April 2020 te kan plaasvind. Op 15 Maart 2020 word aangekondig dat Suid-Afrika as ‘n ramp gebied weens KOVID-19 verklaar word. Steeds was daar hoop dat ons troue sal kan voortgaan met die verminderde getal van 100 gaste, maar op 23 Maart 2020 word daar deur ons President ‘n nasionale “lockdown” vanaf 26 Maart to 16 April 2020 aangekondig. Ons staan toe voor ‘n groot keuse oor wat om te doen want ons besef ons kan nie voortgaan nie. Ons het toe besluit om op 23 Maart 2020, die dag na ons verjaarsdag, die wetlike aspek te finaliseer. Ons het ons bruilofsfees uitgestel na 5 September 2020. Soos wat ons die datum begin nader het, was daar nog geen sekerheid of duidelikheid rakende byeenkomste en troues se reëls en regulasies nie, waarna ons toe die datum weer uitstel na 19 September 2020. Alles was gereed en in orde, tot ons 10 dae voor die datum positief toets vir KOVID-19. Met groot teleurstelling en moedeloosheid moet ons die besluit neem, stel ons weer uit of kanselleer ons alles. Boonop raak dit druk tyd vir Drian om weg te gaan van die plaas af met voorbereiding van ‘n oes wat voorlê. So dit laat ons met een datum oor…26 September 2020. Ons het toe die besluit gemaak om iets klein en intiem te hou op 26 September 2020 (1 jaar na ons verlowing), om alle kostes wat reeds betaal is, te kan dek en nie alles te verloor nie en steeds mooi herinneringe deur foto’s te kan koester.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20126


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: SITTING PRETTY
  • Bruidegom-pak: POLO
  • Dekor: SITTING PRETTY
  • Fotograaf: KILIG PHOTOGRAPHY & VIDEOGRAPHY
  • Grimering: DELIGHTFUL YOU
  • Hare: DELIGHTFUL YOU
  • Huweliksbevestiger: DS FANIE SCHOEMAN
  • Juweliersware: LOVISA
  • Trouring: FRANCHAN DIAMONDS
  • Troukoek: LE PETIT FOUR
  • Koördineerder: TRUNK EVENTS
  • Musiek: JANDRE SPANGENBERG
  • Skoene: ALDO
  • Skryfbehoeftes: SULIT DESIGN
  • Strooimeisie-rokke: ANNELIE DESIGNS
  • Trourok: DIDI COUTURE
  • Venue: BRENAISSANCE WINE & STUD ESTATE
  • Paartjie se verblyf: BRENAISSANCE WINE & STUD ESTATE
  • Videograaf: KILIG PHOTOGRAPHY & VIDEOGRAPHY
  • Wittebrood plek: MAURITIUS