Jaques & Ruve Viviers

STORIE:


Jaques en Ruve

Ons Bruilofsfees was gehou 11 Jullie 2020, Ons Sprokiesverhaal het begin op my Beste Vriendin se troue waar Jaques op sy knieë gegaan het en my gevra het om sy vrou te word. Ons het oor die dag en datum besluit. Ons wou graag ‘n Elegante Troue hê. Ons beplanning rondom ons Sprokie dag moes toe verander, dit was Lockdown. Ons moes Gaste verminder. Ons Venue moes verander dit was nogal ‘n Spanningsvolle Oefening. Maar ons dag was nogsteeds Elegant, en Asemrowend.

Sprokie Dag waarvan ek altyd gedroom het, die dag wat voel soos ‘n ewigheid. Diep in die Winter Maand, Yskoud met die winde wat sing en ruk daar buite. Vir beter kon ek nie gevra het nie. Ons het die Mooiste Venue gekry net buite Witbank in Mpumalanga. Die Venue het ‘n Franse Look toe ons binne in stap toe voel jy sommer baie Liefde en Verwelkoming. Kaggels wat brand het die mooiste atmosfeer geskep dit het gepas by die regte tyd van die Jaar, Winter.

Gaste ontvang elke ‘n Glasie Cherry vir verwelkoming. Gaste se naam plasing was gelaser uit hout en op Borde geplaas. Dekor was een word en dit was Sprokies gewees, Kleure wat ons op gewerk het was Pink en Wit. Rose oral waar jy kyk.

Ons Sprokie begin, In n paar minute gaan ek jou vrou wees mevrou Viviers wat n blessing, eer en droom om net joune te wees en om die perfekte lewe saam te begin waarvan ek so lank gedroom het. Ek trou vandag nie net met n man nie maar waarlik met ‘n beste vriend en lewensmaat.

Jy is perfek in elke manier vir my ek sal jou altyd lief he en koester elke dag van my lewe. Jy het my gewys wat waarlike liefde is en ek kan nie glo dat hierdie Ongelooflike man vir my uit gekies is nie.

Dit is dit My Liefie ons lewe begin nou!!!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20075


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Killeys
  • Dekor: De La Madre
  • Fotograaf: Mandri Pietersen
  • Gaste Geskenke: De La Madre
  • Grimering: Lisa Van Heerden
  • Hare: Lisa Van Heerden
  • Huurdienste: De La Madre
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Freddie Van Der Merwe
  • Juweliersware: Touch of Gold
  • Trouring: Touch of Gold
  • Troukoek: Maria De Souza
  • Koördineerder: Dorothy Kotze
  • Platejoggie: Stanley
  • Skoene: Jimmy Choo
  • Skryfbehoeftes: Online
  • Strooimeisie-rokke: Thomas Thompson
  • Trourok: Thomas Thompson
  • Venue: Le Mas de Joao Boutique Venue
  • Paartjie se verblyf: Big 5 Guest House
  • Vervoer: Outydse Groen Kar
  • Videograaf: Joe Videograaf
  • Huwelik kontrak: Van Heerden en Brummer