Petrus & Angené Marx

STORIE:


Ek en Petrus het beide groot geword in Wolmaransstad, Noord-Wes provinsie. Jare lank al boer beide ons ouers hiér en is ook maar vriende. In sulke plattelandse dorpies ken almal mekaar mos maar, maar omdat ons vyf jaar verskil, het ons eers regtig begin kuier en mekaar beter leer ken nadat ek klaar was met skool. Ons was van die begin af seker ons gaan eendag trou. Ons het net gewag dat ek klaar studeer. Ons het verloof geraak November 2018 en is getroud 14 Maart 2020. Geluk was aan ons kant en ons het nog ‘n “normale troue” beleef net voor die grendeltydperk begin het, weens Covid-19.
Met groot opgewondenheid het ons na die troue na ons wittebrood vertrek in Maldives. Wat net ‘n week moes wees in Maldives het toe ‘n maand geraak. Ons was gestrand in Maldives nadat Suid-Afrika in totale grendeltydperk gegaan het. Wat ‘n wittebrood!!! Dit sal ons waarlik nooit kan vergeet nie. Na baie reëlings kon ons darem veilig terugkeer na ons huis.
Tans woon ek en Petrus op die plaas, waar hy saam met sy pa boer. Ek is ‘n onderwyseres en hou skool in Wolmaransstad by die laerskool.
Ons sal graag wil hê dat mense vir ons stem om hoop in die platteland te bring. Ons het waarlik ons troudag geniet en wil ons geluk met mense om ons deel. Dit is ‘n groot voorreg en seën om die perfekte huweliksmaat te kry en ons voel dié geluk kan maar gedeel word.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20117


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Zinkhuis
  • Bruidegom-pak: Ultimos
  • Dekor: Multi styl trou en funksiedekor – Potchefstroom
  • Fotograaf: Corné van Niekerk
  • Gaste Geskenke: Destinctive Photobooths
  • Grimering: YOUnique Creations – Karina Purchase
  • Hare: Blush & Blow – Christone van Zyl
  • Huurdienste: Multi styl trou en funksiedekor
  • Huweliksbevestiger: Ds. Riaan Jonker
  • Troukoek: Lien Eloff
  • Koördineerder: Lionel
  • Musiek: M&M productions
  • Strooimeisie-rokke: Werner Dey
  • Trourok: Werner Dey
  • Venue: Feather Hill – Potchefstroom
  • Paartjie se verblyf: Feather Hill – Potchefstroom
  • Videograaf: First Kiss
  • Wittebrood plek: Maldives