Rohan & Roxanne Van der Merwe

www.mmphotography.co.za

STORIE:


Liefde kán alles oorwin

Ons is verloof in 2018 en met groot opgewondenheid het ons begin beplan en na venues soek. Ons albei deel ‘n liefde vir die natuur en het besluit dat KleinKaap Boutique Hotel die perfekte plek sou wees om trou aan mekaar te beloof.

Ons troudatum, 9 Mei 2020, is toe bevestig en ons troubeplannings-avontuur het begin. Familie en vriende van heinde en verre se uitnodigings is uitgestuur en so het ons die dae begin aftel. Die afwagting van ons groot dag was toe bedorwe deur die Covid-19 pandemie.

Met ‘n swaar hart is kennisgewings aan al ons gaste gestuur; ons spesiale dag is uitgestel. Die probleem was egter dat ons nie eens geweet het tot wanneer ons sou moes uitstel.

Al die verskaffers het ons tegemoet gekom en die venue het ‘n datum in September voorgestel. Te midde van al die onsekerheid het ons besluit om die datum vas te maak.

Die gastelys moes in die helfte gedeel word om die grendeltydperk se reëls na te kom. Dus het ons net ons naaste familie genooi. Steeds het ons familie oorsee gehad wat ongelukkig nie die dag sou kon bywoon nie. Ons het toe vir hulle ‘n “live stream” van die seremonie gereël.

Tussen deur al die onsekerheid en vrees oor hierdie virus, het die opgewondenheid weer teruggekom soos wat ons alles van vooraf begin reël het. Die hele trou tema is verander van Herfs na Lente. Die kleurskema, blomme, dekor en alles wat saam met die venue gepaard gaan is van nuut beplan. Daarmee saam het die tydlyn verander en ons het gekies om ‘n vrolike oggend troue te hou.

24 September 2020

Ons troudag was, vir ons en ons families, die eerste geleentheid om bymekaar te kom vanaf Maart. Die dag was gevul met soveel liefde en vreugde. Dit het gevoel asof die bloeisels en nuwe lewe van die Lente seisoen, simbolies was van ons nuwe lewe saam.

Ten spyte van die Covid – 19 pandemie, is 2020 die jaar waarin ons getrou het en ons is nader aan mekaar as van ooit tevore.

Rohan en Roxanne Van der Merwe

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20085


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za
www.mmphotography.co.za

Diensverskaffers:

  • Blomme: Meraki Floral and Decor design
  • Bruidegom-pak: O.S Man Tailor Made
  • Dekor: Meraki Floral and Decor Design
  • Fotograaf: Melissa Meyer Photography
  • Gaste Geskenke: Claré De Lange en Basil Faurie (familie van die bruid)
  • Grimering: Makeup by Nerina
  • Hare: Hair by Claré
  • Huurdienste: Kleinkaap het alles anders verskaf
  • Huweliksbevestiger: Anton Badenhorst
  • Juweliersware: Bruid: Bijouled Designer Jewelry en Pandora.
  • Trouring: Bruid: familie vriend. Bruidegom: Roma Gioielli
  • Troukoek: Craft Cakes
  • Koördineerder: Riani Steyn, Kleinkaap
  • Musiek: Debut Productions
  • Platejoggie: Debut Productions
  • Skoene: Bruid: Shoe City Bruidegom: Woolworths
  • Skryfbehoeftes: Sune Potgieter
  • Strooimeisie-rokke: Truworths
  • Trourok: Peter Bondesio
  • Venue: Kleinkaap Boutique Hotel
  • Paartjie se verblyf: Kleinkaap Boutique Hotel
  • Vermaak: Akoestiek Musiek
  • Videograaf: Hero Pictures
  • Huwelik kontrak: Shayne White Ingelyf
  • Wittebrood plek: Mhondoro Safari Lodge and Villa en &beyond Phinda Private Game reserve