Vivian & Chante Janse van Rensburg

STORIE:


Wie sou kon dink dat ek en hy ooit bymekaar sou uitkom. Ons het in 2013 vir die eerste keer ontmoet, toe ek en my pa kom opteken het by sy gym. Ons het mekaar elke dag by die gym gesien, maar daardie tyd was ek nog gefokus op skool en hy was in ‘n verhouding. Tyd het aangestap en in 2016, danksy ‘Fees must fall’ het ek elke dag by die gym deur gebring. Ons het so lekker begin gesels en soveel stories met mekaar gedeel. Nie lank daarna nie het ek begin werk by die gym. My werksure was 17h00 – 20h00, maar van daai 3 ure wat ek moes werk het ons seker vir 2.5 ure gesels. Hy het elke aand laat gebly sodat ons kon gesels.

Dit was in die tydperk wat ek gebid het vir my trouman. My spesifikasies vir ‘n trouman was baie spesifiek, en daar was verskeie bokse wat hy moes “tick”. Eerstens en die belangrikste, hy moes ‘n man soos my pa wees! Tweedens, hy moes dieselfde kosse as ek “dislike”. En derdens, net omdat die Here ‘n sin vir humor het en ek wou seker wees dis die een, moes hy ‘n Yorkie hê!

Soos die aande verby gegaan het van gesels by die gym, en ons laat aand WhatsApp geselsies, het ek begin besef hy “tick” elke liewe boksie. Ons albei haat tamaties, blaarslaai en peppers. Hy het ‘n Yorkie boetie, Dexter. En hy is so baie soos my pa.

I had found my match made in Heaven!

Ons het verloof geraak op my 21ste partytjie, die 8ste Junie 2018. Vivian het die mikrofoon geneem en op sy een knie gesak voor my. Al ons familie en vriende was daar. Hy het my gevra of ek die res van my lewe saam met hom sal spandeer. Die antwoord was natuurlik ‘n duisend maal ja gewees.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20053


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: Sobabini Framing
  • Bruidegom-pak: Heinz in Style
  • Dekor: Extreme Hire
  • Fotograaf: Kiekie Lief
  • Gaste Geskenke: Oom Snyman & Tannie Sylvia Alberts
  • Grimering: Biance de Villiers Makeup Artist
  • Hare: Sonja’s Prostyles
  • Huweliksbevestiger: Luwellen Wenaar
  • Juweliersware: Lovisa & Kary M Designs
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Amazing Cakes Port Elizabeth
  • Koördineerder: Chante Janse van Rensburg
  • Musiek: Music That Moves You
  • Platejoggie: Music That Moves You
  • Skoene: Elle Boutique & Shoes
  • Skryfbehoeftes: Graceful Designs by Chante & Met liefde ontwerp
  • Strooimeisie-rokke: Hoiden Bridesmaids
  • Trourok: Anita Seal & Lady J’s
  • Venue: Ukuphupha Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: Phumula County Manor
  • Vermaak: Amuse Photo Booth
  • Vervoer: Antonie Swart
  • Wittebrood plek: Phuket, Thailand