Werner & Riana Bronkhorst

ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields

“Ek het my sielsbeminde gevind.” Hooglied 3:4

As onderwys student, ontmoet ek vir Mnr. Bronkhorst. Terwyl ek my lektor in die agtergrond hoor: “Jy gaan skool toe om te leer, nie man te vang nie.” Terwyl ek my oë rol, asof ek enige iets anders doen as konsentreer op my studies en netbal. Maar jy Werner Bronkhorst, jy was alles. Ek het nooit geglo in liefde met die eerste oogopslag nie. Maar jy is my storieboek liefde. Die persoon waarvoor ek gewens het om langs my te wees in die moeilikste tye van my lewe. Alles het begin sin maak.

1 Mei 2018 word ek jou nooi met die geel Sterri Stumpi en Teddy Beertjie. Van daar af was alles net perfek. Van die lekkerste karoo vakansies, bederfies, familie kuiers en kamp.

Op 5 Julie 2019 vra jy my hand. Ons begin ons mooiste dag beplan. Familie en vriende spring in en help. Ons koop ons eerste huisie. Ons neem ons eerste 4 voet kind aan. Foxy die kat. Ons tweede ene. Josie ons optel hond.

Alles was goed op dreef. Alles verander. Die pandemie tref ons land, alles raak vaal en troues moes skuif, nie meer as 50 mense nie. Nuwe datums word bespreek, maar Die Here het alles klaar voorruit beplan.

Op 14 November 2020 maak ons die grootste belofte. Ons vier ons trou dag. Tussen die koeie, met die lekkerste boere kos. Dans en kuiers saam vriende. Ek speel die dag oor en oor in my kop af.

My Bronkie, mag ons saam oud word en terug kyk na ‘n lewe saam. Mag ons liefde vir mekaar, ‘n bewys wees van ware liefde aan almal om ons. Jy is ‘n bewys dat Die Here na Sy mense om sien. Jy is my storieboek liefde.

Liefde vul die oomblik en die oomblik is vir ewig. Liefde vul ‘n leeftyd en ‘n leeftyd begin nou.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields

ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields
ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields
ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields
ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields
ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields

ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields
ewald-stander-plettenberg-bay-plett-its-a-feeling-wedding-photographer-garden-route-photography-port-elizabeth-slipperfields

Diensverskaffers:

  • Blomme: Riette Mitchell – Designer Decor
  • Bruidegom-pak: Peri’s suit Hire
  • Dekor: Riette Mitchell – Designer Decor, Ligte – Milky lights
  • Fotograaf: Ewald Stander Photography
  • Gaste Geskenke: Carved Unlimited
  • Grimering: Shariska Louwrens
  • Hare: Hair by Monique
  • Huurdienste: Riette Mitchell – Designer Decor
  • Huweliksbevestiger: Morne’ Spies
  • Juweliersware: Sterns
  • Trouring: Sterns
  • Troukoek: Cakes by Charné
  • Koördineerder: Riette Mitchell – Designer Decor
  • Musiek: DJ Collin Nance
  • Platejoggie: DJ Collin Nance
  • Skoene: Miladys
  • Skryfbehoeftes: Droom Ontwerpe, Carved unlimited
  • Strooimeisie-rokke: So Fine
  • Trourok: Lorette design Justin Alexander designer dress
  • Venue: Slipperfields farm style venue
  • Paartjie se verblyf: Greenfields
  • Vermaak: Amuse Photobooth
  • Vervoer: Ons eie plaas bakkie Toyota Hilux 1986
  • Videograaf: Dirk Moggee
  • Huwelik kontrak: Lunen Meyer
  • Wittebrood plek: Tuin Roete – Seeplaas Mosselbaai