Willie & Andrea Viljoen

STORIE:


My klein dogtertjie droom van ‘n groot familie troue moes opsy geskuif word. Baie hartseer trane is gehuil met die op gee van daardie droom, maar my familie (en nuwe familie) het laër getrek om ons en gesorg dat dit die mooiste dag was wat ons vir ewig sal onthou. 24 gaste was toe net so vreugdevol as 140, indien nie meer so nie. Ons is dankbaar dat ons besluit het om te trou, en nie uit te stel te midde van die groot onsekerheid van 2020 nie

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Bruid se niggie, Lee van Schalkwyk
  • Bruidegom-pak: Coquis
  • Fotograaf: Lianri Malan Photography
  • Grimering: Sigi Makeup
  • Hare: Sigi Makeup
  • Huweliksbevestiger: Tobie Meyer
  • Trouring: Piccolo Jewelers
  • Troukoek: Skoonsus Hulda Viljoen
  • Platejoggie: Johann Combrinck
  • Skoene: Poëtry
  • Strooimeisie-rokke: Bruid het self gemaak
  • Trourok: Simoné Couture
  • Venue: Bruid se ouers se tuin
  • Videograaf: Just Like That Productions
  • Wittebrood plek: Onrus, Weskaap