Willie & Johanné Dreyer

STORIE:


Ons kon die wonderlikste dag van ons lewe deel met al ons geliefdes sonder dat dit vir ons nodig was om een bo ‘n ander te kies. Ek kon ook ‘n wonderlike honeymoon met my man deel net voordat die hele wêreld, soos ons hom geken het, op sy kop gedraai is. Die Here het ons geseën met die mees perfekte laatsomer dag. My hart loop oor van dankbaarheid. Alles rondom ons troue het uitgewerk soos ek daaroor gedroom het. My hart gaan uit na al die couples wat hulle troues die jaar moes uitstel.

Al wat ek kan sê is dankie Jesus. As ek terugkyk dan weet ek ons het ‘n wonderwerk onder groot genade beleef en dat Jesus die geheime begeertes van jou hart vir jou waar maak.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2021 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2020 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Marijke Wagenaar
  • Bruidegom-pak: Tidy Tux Tailor
  • Dekor: Marijke Wagenaar
  • Fotograaf: Nanet Skead
  • Grimering: Elana Muller
  • Hare: Nastassja du Toit
  • Huurdienste: A&E Decor
  • Huweliksbevestiger: Coenraad Dormehl
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Carine van Zyl
  • Troukoek: Michelle Kurten
  • Platejoggie: Henk Beyleveld
  • Skoene: Woolworths
  • Strooimeisie-rokke: Terina van Biljon
  • Trourok: Anabel Couture
  • Venue: Vaal de Sioleh
  • Paartjie se verblyf: Vaal de Sioleh
  • Vervoer: Gerhard Stander
  • Huwelik kontrak: David Senekal
  • Wittebrood plek: Mauritius