Willie & Liza-Mari Olivier

STORIE:


Ons het op 4 Januarie 2017, vir die eerste keer saam mekaar gekuier. Daarna het ons amper elke dag mekaar gesien totdat ek vir Willie op 8 Januarie 2017, op my pa se verjaarsdag, aan my ouers voorgestel het.

Ons het elke dag met mekaar gepraat of mekaar gesien. Op Valentynsdag het Willie my gevra om sy meisie te wees.

2 jaar en ń paar maande later, het ek en Willie op Nasionale Braaidag verloof geraak. Ek sou nooit kon raai dit was wat sy werklike beplanning was vir die dag nie. Ons sou soos enige ander dag net met die honde gaan stap het in die veld, en toe sak hy tot op een knieg en vra vir my die groot vraag.

Ons het vinnig troue beplan en baie van die goedjies self gedoen. Nie een van ons wou ń lang verlowing hê nie. Op 14 Maart 2020, was ons groot dag. Die dag wat elke dogtertjie van droom. Ons troudag was alles wat ek voor kon vra en meer. Dit was perfek. Ons was baie gelukkig om ons sprokies troue te kon hê soos beplan, sonder die Covid inperkings wat die dag daarna ingebring is.

Ons wittebrood was in Clarens gewees. Dit was die beste! Ons het in die kasteel gebly. Hoe lekker om na die sprokies troue, in ń kasteel te bly! Ons het nogal vinnig besluit om nie vêr te gaan vir ons wittebrood en was so dankbaar vir die besluit wat ons geneem het, toe ons hoor hoe die grense gesluit word.

Toe ons net by ons huisie kom en ek my afdruk op die plekkie begin maak, het ek gegrap en gesê ek kort meer tyd om dinge te verander soos ek wil hê. 4 dae later was dit die Nasionale Lockdown. Nooit gedink ons beplanning sou toevallig so mooi uitdraai.

En ons gesin van 2, word ń gesin van 3 in Mei 2021.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20012


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


DCIM100MEDIADJI_0099.JPG

Diensverskaffers:

  • Blomme: Surine Flowers
  • Dekor: Grace Falls Wedding & Function Venue
  • Fotograaf: RB Photography
  • Grimering: Chantelle Dovey
  • Hare: Chantelle Dovey
  • Huweliksbevestiger: Ds. Peet
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Grace Falls Wedding & Function Venue
  • Koördineerder: Grace Falls Wedding & Function Venue
  • Musiek: Xtreme Sounds
  • Platejoggie: Xtreme Sounds
  • Skoene: Woolworths
  • Strooimeisie-rokke: Mystique’s Bridal Services
  • Trourok: Wedding Bells Witbank
  • Venue: Grace Falls Wedding & Function Venue
  • Paartjie se verblyf: Grace Falls Wedding & Function Venue
  • Huwelik kontrak: Harvey Nortje Wagner & Motimele Prokureurs
  • Wittebrood plek: Clarens