Yalu & Chanté Sieckers

STORIE:


Van die dag wat ons verloof geraak het 27 Julie 2019 het ons elke dag saam beplan en saam gedroom oor ons sprokies dag. Ons het beplanning saam gedoen wat baie spesiaal was om altwee se keuses in een te sit. Ongelukkig het Covid 19 gebeur en ons toe die realiteit moes “face” dat ons troue nie die jaar gaan gebeur nie wat n baie emosionele tyd was want ons droom al so lank net om een te woord. ‘n Maand voor die tyd toe besluit ek dat Covid nie nog iets van ons gaan wegneem nie omdat ons alreeds so baie verloor het, toe besluit ons ons troudag gaan voort op ons oorspronklike datum. Net baie kleiner saam ons naaste vriende en familie. Binne 3 weke ( die 4de week het ons nog gestoei of ons die ding gaan doen of nie ) het ons n intieme troue gereël met n minimale begroting en ons 30 naaste mense in ons lewens. Dit was baie kleiner as wat ons beplan het oorspronklik maar dit was die beste dag van ons lewens want ons kon uiteindelik een word en dis tog al wat saak maak. Ek weet elke meisie droom van kleins af na hulle droom troudag. Maar ek wil hiermee net wys dat dinge nie altyd gaan gaan soos wat jy beplan nie, maar solank jy die regte persoon langs jou sy het is dit al wat saak maak.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ20040


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes
R 2 000 = 2 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za
For assistance, please send an e-mail to kontak@trouevandiejaar.co.za
Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply


Diensverskaffers:

  • Blomme: The Language of Flowers
  • Bruidegom-pak: Nevills Clothing
  • Fotograaf: Savannah Greeff Photography
  • Grimering: Nail it Beauty
  • Hare: Hair by T
  • Huurdienste: Magic Function Hire
  • Huweliksbevestiger: Ds. Louis
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Royal Treats
  • Platejoggie: Dj Jaydon Mark
  • Skoene: Rage Shoes
  • Skryfbehoeftes: 4 Keepsakes
  • Trourok: Lynmarie Griffioen Couture
  • Venue: Kavinga Guesthouse and Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: Selfde as Venue
  • Videograaf: MOS Videography
  • Huwelik kontrak: Du toit Smuts Prokereurs