Adeline & Anton Lombard

STORIE:


Dit was die perfekte dag, in die mooie Hemel en aarde vallei toe ons n tweede kans op geluk gekry het. Ons geliefdes, ons hartsmense, van heinde en verre, het die makietie tot pampoentyd geniet! Dit was voorwaar een vir die boeke! Die foto’s vertel alles 😘

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Bruidegom-pak: Bride and Co pretoria
  • Dekor: Bona Dea Estate
  • Fotograaf: Linda Vos
  • Grimering: Ruth Botha
  • Hare: Ruth Botha
  • Huweliksbevestiger: Ds Theo van Rensburg
  • Juweliersware: Browns
  • Trouring: Browns
  • Troukoek: Liza Vogel
  • Koördineerder: Liza Vogel -Bona Dea Estate
  • Musiek: Johan Liebenberg
  • Skryfbehoeftes: Arno Brand – print CMYK
  • Strooimeisie-rokke: Marlieze Boshoff – Imagika Designs
  • Trourok: Imagika design
  • Venue: Bona Dea private Estate – Hemel en aarde vallei
  • Paartjie se verblyf: Bona Dea private Estate
  • Huwelik kontrak: Stofberg prokureurs – Thomas Stofberg
  • Wittebrood plek: Maldives – Diamonds Thudufushi