Adriaan & Maryke de Lange

STORIE:


Ons het ontmoet in 2016..Dolverlief geraak op mekaar.. Ons deel n liefde vir plaas, vellies en Jesus.
Ons het vir 4 en n half jaar n langafstand verhouding gehad waar ons mekaar slegs 1 keer per maand gesien het vir n naweek want ons het steeds studeer.
Uiteindelik het ons verloof geraak in 2021 en sommer ook getrou in 2021.Ons troue was meestal self gedoen deur vriende en familie. Wat dit net meer spesiaal gemaak het.
Ons troue was n sprokie en was presies wat ons beplan het. Familie, vriende en VELLIES.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Ons het dit self gedoen.
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Slef gedoen
  • Fotograaf: Merlot Photography
  • Gaste Geskenke: Self vetplantjies geplant en gegee
  • Grimering: Leane Grobler @ Salon Carine
  • Hare: Carine Kruger @ Salon Carine
  • Huurdienste: Niks nie.
  • Huweliksbevestiger: Riaan Bezuidenhout
  • Juweliersware: Pandora, Touchwood
  • Trouring: Touchwood
  • Troukoek: Nie een gehad nie.
  • Koördineerder: Alles self gedoen
  • Musiek: Kan nie lekker onthou nie.
  • Platejoggie: Kan nie lekker onthou nie.
  • Skoene: Vellies van Te Fraai Diena
  • Skryfbehoeftes: Self gemaak.
  • Strooimeisie-rokke: Self gemaak.
  • Tente: Niks nie.
  • Trourok: Whimsical Bridal in Centurion
  • Venue: Naveh Heidelberg Gauteng
  • Paartjie se verblyf: Naveh Heidelberg Gauteng
  • Vermaak: N/A
  • Vervoer: Ons self.
  • Videograaf: Merlot Photography
  • Huwelik kontrak: Dominiee Alta Kotzee
  • Wittebrood plek: Drakensberge. Cayley Lodge