Adriaan & Tarryn Bouwer

STORIE:


Ons het mekaar in September van 2017 by ‘n Cheetahs-rugby wedstryd ontmoet en dadelik aanklank by mekaar gevind. Ons het nie lank gekuier voor ons amptelik ‘n paartjie geword het in November van 2017 nie. Na amper 4 ongelooflike jaar saam het ons in Mei 2021 verloof geraak en uiteindelik die knoop deurgehaak op 25 September 2021. Ons troue was ‘n sprokiesdag gevul met liefde, uit-die-maag-lag oomblikke, prentjie-mooi uitsigte en die wonderlike wete dat ons aan ons lewensmaat en sielsgenoot ewige trou kan beloof. Die Here se hand was baie sigbaar in elke sekonde van die dag, nes dit in elke tree van ons verhouding tot dusver was. Ons is opgewonde vir die lewenspad saam as man en vrou. Ons weet dat ons ‘n geseënde huwelik sal hê, want die Here se hand sal daaroor wees.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21027


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21027



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Goosehill Wedding Venue
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Goosehill Wedding Venue
  • Fotograaf: Mudboots Photography
  • Gaste Geskenke: Soetekuns koekies
  • Grimering: Jeanne-Marie Westraad
  • Hare: Antoinette Hayward
  • Huweliksbevestiger: Adriaan van Tonder
  • Juweliersware: HDL
  • Trouring: Paula Scholtz – JewelArt
  • Troukoek: Kobus – JMJ catering
  • Koördineerder: Jeanne-Marie – Goosehill
  • Musiek: JM sound
  • Platejoggie: JM sound
  • Skoene: Woolworths
  • Strooimeisie-rokke: Wife Material Clothing
  • Trourok: Julie Wedderburn Bridal
  • Venue: Goosehill Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: Goosehill Wedding Venue
  • Videograaf: Rico Myburgh
  • Huwelik kontrak: Du Toit Legal
  • Wittebrood plek: Casa Seaviews, Abalone Lodges, Top Deck, Designer studio Camps Bay, Aintree Farm Cottage, Bakenhof Winelands Estate, Orange Grove Farm, Bakgat Blyplek