Amelia & Arno Kleynhans

STORIE:


Ons troue was klein maar leker troue .

Ek as bruid was so op my senuwee dat ek eindelik 12 kalmeerpille in gekry het🙈.
My ma het die hele tyd gehuil omdat sy nie kon glo hou mooi ek gelyk het nie.
Ek soos n andermens gelyk. Ek nie eers myself geherken nie.

My man Arno het vir almal gese hy sal nie n trane puk nie maar toe ons familie vriend eers begin sing na ons I Do gese het . To loop sy trane en nie net hy het gehuil nie almal even my strooi meisies.

Ek was en kan nie genoeg dankie se vir almal wat gehelp beplan het nie. Dit was vir my die lekers en beste dag van my lewe.

Ons kon ongelukig nog nie op honeymoon gaan nie want geldjies nie genoeg met die pandemic want ons in is nie.

My ouers het elke maand geld eenkant gesit om my dag vir my soos my droom dag te kom maak. En dit was.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Exif_JPEG_420

Diensverskaffers:

    • Blomme: Jaques
    • Bruidegom-pak: Carmen’s bridal boutique
    • Dekor: LEONIE EN ANITA
    • Fotograaf: MARIETJIE MARX
    • Gaste Geskenke: JUDY NELL
    • Grimering: Cheri
    • Hare: MARINDA
    • Huurdienste: Leonie
    • Huweliksbevestiger: Pastoor Van heerden
    • Trouring: Americanswis
    • Musiek: Louis van der linde
    • Strooimeisie-rokke: La bella welkom
    • Trourok: Carmen’s bridal boutique
    • Venue: DE RUST RESORT WELKOM
    • Paartjie se verblyf: DE RUST RESORT WELKOM
    • Vermaak: Steven
    • Videograaf: MARETJIE MARX
    • Huwelik kontrak: PASTOOR VAN HEERDEN
    • Wittebrood plek: Geen plek