Cecil & Suzelle Viljoen

STORIE:


Ons perfekte dag het afgespeel die 25ste September 2021 by Benedetto on Vaal. Rokke vol blinkers, oogies vol trane en hartjies vol liefde. Ons sou niks anders wou gehaad het nie. Ons was sowaar geseën dat, ten spuite Covid-19 en die beperkings wat ons tans in die gesig staar, kon ons steeds ons dag geniet en ons gaste veilig in en uit kry.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om op te teken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Nom Nom – We Bake Memories
  • Bruidegom-pak: Sedgars
  • Dekor: Benedetto on Vaal
  • Fotograaf: Reynardt Photography
  • Gaste Geskenke: Blue Owl Studio
  • Grimering: Miceala Benn
  • Hare: BELLE BEAUTY by Jenine
  • Huurdienste: Sweet pea
  • Huweliksbevestiger: Pieter du Bruyn
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Custom made in die buiteland
  • Troukoek: Nom Nom – We Bake Memories
  • Koördineerder: Michelle – Benedetto on Vaal
  • Musiek: Vaal DJ
  • Platejoggie: Vaal DJ
  • Skoene: Foshini
  • Skryfbehoeftes: N/A
  • Strooimeisie-rokke: Raelynn Rose Couture
  • Tente: N/A
  • Trourok: Fynbos Bridal Boutique
  • Venue: Benedetto on Vaal
  • Paartjie se verblyf: Benedetto on Vaal
  • Vermaak: N/A
  • Vervoer: N/A
  • Videograaf: N/A
  • Huwelik kontrak: Av Theron & Swanepoel Prokureurs
  • Wittebrood plek: Blouberg Kaapstad