Christiaan & Ineke Payne

STORIE:


Ons is 3 jaar verloof voordat ons uiteindelik finansieel stabiel is om ons droom troue te hou, en het n datum gekry.
Ons sou oorspronklik die 21ste Augustus van die jaar getrou het, maar nadat familie lede met Covid19 getoets was en my verloofde wat n stresvolle werk in Durban aangepak het net voor ons trou datum, moes ons ons troue uitstel.
Dit was n hartverskeurend besluit gewees, en glad nie n maklik keuse gewees nie, dat ek as n bruid myself so siek gestres het dat ek het gedink ek het Covid gehad.
Maar deur die Here se genade is almal later gesond, ons kon vinnig weer n datum kry en ook net betyds om die Canola blommetjies te geniet. Dit was iets uit n sprokies verhaal, al hoewel dit winderig was, sou ons dit vir niks anderste verruil het nie! Ons familie en vriende het ons ongelooflik baie geondersteun met ons besluite,en ons is voorwaardelik geseend om almal wat na aan ons harte is, daar te gehad het. Omdat dit n Vrydag was, het daar ook baie gaste gekanselleer, maar ons het dit heeltemal verstaan.Ons het by n wonderlike plek met die naam van Die Heuwel in die Boland getrou, en dit was amazing! Ons sal nooit ons troue nie, dit was ongelooflik pret!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

    • Blomme: Hennie se blommewinkel
    • Bruidegom-pak: Bride & co
    • Fotograaf: Alretha Labuschagne photography
    • Grimering: Blush
    • Hare: Blush
    • Huweliksbevestiger: Ds Lettie Buchner
    • Juweliersware: Sterns
    • Trouring: Sterns
    • Troukoek: Krispy Kreme donuts
    • Koördineerder: Lizette
    • Musiek: EP Vlok
    • Platejoggie: EP Vlok
    • Skoene: Woolworths
    • Strooimeisie-rokke: Etha Eloff
    • Trourok: Tying the knot
    • Venue: Die Heuwel
    • Paartjie se verblyf: Lavender cottage in Melkbosstrand
    • Vervoer: Jeep
    • Videograaf: Boland Weddings
    • Huwelik kontrak: Rossouw du Plessis prokureurs
    • Wittebrood plek: Boutique@10