Cobus & Chandre van der Hoff

STORIE:


In ‘n vliegtuig op 21 Augustus 2020 het die Here vir ons ‘n lig foto laat sien van ons viraltyd saam .

Daardie dag het ons oor my man (toe kêrel) se plaas (nou ons huis) gevlieg en hy het die groot vraag gevra .

Op die 1ste Mei 2021 het ons aan mekaar ons liefde belowe voor familie en vriende.

Die mooiste dag met die mooiste herrineringe .

Ons viraltyd het begin …

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: August en Miem’s van der Hoff
  • Bruidegom-pak: Smart guy Smart bride
  • Dekor: Grootbosch en Dazzling Events
  • Fotograaf: Grace and Light
  • Gaste Geskenke: Growing paper
  • Grimering: Cindy Loots
  • Hare: Barney Blognaut
  • Huurdienste: Dazzling Events
  • Huweliksbevestiger: Ds. Petrus Harmzen
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Lizel Kearney
  • Troukoek: Judith Wilkens
  • Koördineerder: Grootbosch
  • Musiek: RS Audio and Visual
  • Skoene: Zara
  • Strooimeisie-rokke: Desiré van Graan
  • Trourok: Jolache Couture
  • Venue: Grootbosch
  • Paartjie se verblyf: Grootbosch
  • Vermaak: Almur Marais
  • Wittebrood plek: Strand Pavilion Kaapstad