Corné & Johannes Van Der Berg

STORIE:


Ons het ontmoet in 16 Julie 2013 en vir 2 jaar lank ons net gekuier (koffie maatjies soos my ma dit genoem het). Op 19 Junie 2015 begin uitgaan waarvan ons op my 30ste verjaarsdag sonder my wete hy my di ja woord gevra 20 Oktober 2018 en ons is getroud 30 Oktober 2021.  Na baie “ups & downs” ons nog baie gelukkig saam. ons het ʼn sprokie troue gehad mooier as mooi gewees ek soos prinses gelyk en my man soos prince charming. Ons troue was ʼn sukses en beste ooit sal dit niks verruil nie. Ons gaste so lekker gekuier dat die eienaar van die plek ons in die honeymoon sweet laat oorslaap het in plaas van in ʼn gewone kamer.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21127


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21127



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: deur genade bloemiste
  • Bruidegom-pak: heinz in style
  • Dekor: arabest wedding venue
  • Fotograaf: johan meintjies
  • Gaste Geskenke: self gedoen
  • Grimering: pure beauti
  • Hare: artistry hair by lulu
  • Huweliksbevestiger: pastoor jimmy davis
  • Juweliersware: vibes en truworths
  • Trouring: american swiss
  • Troukoek: francis de klerk
  • Koördineerder: arabest wedding venue
  • Musiek: arabest wedding venue
  • Skoene: woolworths
  • Strooimeisie-rokke: alta van zyl
  • Trourok: alta van zyl
  • Venue: arabest trou venue
  • Paartjie se verblyf: arabest akkomodasie
  • Videograaf: johan meintjies
  • Wittebrood plek: jeffreys baai