Danya & Vincent Marais

STORIE:


Ons het verloof geraak in November 2020 die 27ste. Ek en my suster het gepraat oor idees vir my hare vir die troue, ek het genoem dat ek my hare soos die vikings wil maak. Daar was die idee van ‘n moderne viking tema troue gebore met ons Christin geloof geïntegreer. Omdat ons as kinders nooit gedroom het oor n perfekte sprokie troue nie, het die idee ons baie opgewonde gemaak wat gelei het tot ‘n spontane besluit ten spuite van ander se opinies. Ons werk was vir ons uitgeknip. Ons het toe eers besef wat al die uitdagings is om by die tema te hou. Ons moes al die ontwerpe self ontwerp om die uniekheid te behou. Van tuisgemaakte skulde tot die uitleg van die saal in ‘n viking fees saal uitleg moes ons self alles behartig. Selfs ons klere was uniek deur ons ontwerp. Familie en vriende het ingespring om te help om al die dekor gemaak te kry. Selfs die strooijonkers het so ver gegaan as om hulle hare en baarde te groei om soos vikings te lyk. Om die woord “cheers” te vervang met “skol” was natuurlik die treffer vermaak van die aand. Ons het selfs ‘n verhoog met bokvelle en skulde gehad vir ons as bruidspaar om oor die gaste uit te kyk. Die venue se verblyf was vol bespreek deur ons gaste, en elke eenheid het n versorgings pakkie ontvang met bv. koffie, melk, suiker, tee en lekker goedjies. Die dominee het selfs ons Christin tradisie met die viking tradisie geïntegreer deur ‘n leer band te gebruik tydens die bindings seremonie. Ons het besluit om die perde te vervang met ‘n G-Wagon omdat die bruidegom bang was hy val af soos wat met hom van tevore gebeur het. Daar was ongeveer 80 gaste wat gedeel het in ons trou naweek. Die naweek het begin met ‘n ken mekaar braai die Vrydag aand, die troue Saterdag aand en ‘n aflsuitings ontbyt die Sondag oggend. Aan die einde van die naweek was al die gaste in ekstase saam met ons oor die sukses van so ‘n unieke troue.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21099


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21099



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

    • Blomme: Leonora Churr
    • Bruidegom-pak: Edgars en self
    • Fotograaf: Irma Maree
    • Gaste Geskenke: The Photobooth
    • Grimering: Ariella: Make-up by Tadi
    • Hare: Hair by Nina
    • Huweliksbevestiger: Dominee Voigt
    • Juweliersware: Lovisa
    • Trouring: Familie vriend
    • Troukoek: Motion bakery
    • Platejoggie: Juandre
    • Skoene: Woolworths
    • Trourok: Anita Geldenhuys
    • Venue: Vaal de Sioleh
    • Paartjie se verblyf: Vaal de Sioleh
    • Vervoer: Familie lid
    • Huwelik kontrak: Dominee Voigt
    • Wittebrood plek: Mozambique