DC & Corlia Greyling

STORIE:


Lank verlore, lankal lief, ek het getrou met my hoërskool – hartedief in die Vrystaat vlaktes by De Oude Kraal het ons trou beloof aan mekaar, Covid-19 het ons toegelaat dat 100 van ons naaste & liefste hierdie Greyling Makietie saam ons kon vier! Groen en wit met bietjie goud saam ‘n tikkie swart vir hierdie perfekte dag, karnavaal spyskaart opsie en ‘n gin & tonic stasie. Vinnige foto’s in die veld ons wou elke minuut saam ons familie en vriende laat tel! Ons mooiste dag, ons kon lief, lag & voluit leef by die #GreylingFees #6Maart2021!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Somme Net Blomme
  • Dekor: A & E Wedding and Function Decor
  • Fotograaf: Lana Human
  • Grimering: ReevaBella Health and Beauty Spa – Agnes Nieuwoudt
  • Hare: Hair Scan – Corlien Becker
  • Huurdienste: Lighticle
  • Huweliksbevestiger: Ds Annatha Nel
  • Juweliersware: Werner Dey
  • Trouring: PHILIP DU PLESSIS THE JEWEL SHOP KIMBERLEY
  • Musiek: DJ One on One – Gert
  • Platejoggie: DJ One on One – Gert
  • Skoene: Foschini – Kimberley
  • Skryfbehoeftes: JK Signs – Jan Kempdorp
  • Strooimeisie-rokke: Bridal Boutique Kimberley
  • Trourok: Werner Dey
  • Venue: De Oude Kraal Country Estate and Spa – Bloemfontein
  • Paartjie se verblyf: De Oude Kraal Country Estate and Spa
  • Huwelik kontrak: Ds Diederich Josef Kleynhans