Denzel & Corhen-Lee Esau

STORIE:


Om te trou in die jaar 2021 is meer van ‘n “wild ride” as ‘n spokiesverhaal.
Met Covid-19, en alle dinge wat daarmy gepaard gaan, het ons nie eers geweet of ons nog die jaar sou trou nie.
Maar danksy die gebede en wel wense van ons naastes, het ons dit gemaak.Soos my man gesê het by die troue, ons troudag was ‘n viering van lewe:
1. ‘n Viering van die eenwording van 2 lewens – twee individue, wat een word; 2. ‘n Viering van die lewens wat saam met ons die spesiale dag kon deurbring; 3. ‘n Viering van die lewens wat ons ongelukkig moes afstaan aan die dood – en in ons gedagtes kon wees toe ons die “I do’s” op sê…

Ja, 2020/21 was definitief ‘n moelike situasie, maar ons het opreg besef hoe gelukkig ons is om die voorreg te hê om LEWE te vier.

Dit was moeilik, maar ten minste weet ons dat die eerste hoofstuk van ons trou storie, een hengse avontuur was!
Ons sou dit vir niks wou verruil nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om op te teken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: My Pretty Vintage
  • Bruidegom-pak: Eurosuit
  • Dekor: My Pretty Vintage
  • Fotograaf: The Party Technician
  • Grimering: Adri Hugo Hair and Makeup Artist
  • Hare: Adri Hugo Hair and Makeup Artist
  • Huurdienste: My Pretty Vintage
  • Huweliksbevestiger: Ds Aubrey Marais
  • Juweliersware: Lovisa & Purple Carrot
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Sheena Henry Creative
  • Koördineerder: TRUNK Events
  • Musiek: The Party Technician
  • Platejoggie: The Party Technician
  • Skoene: Steve Madden & Woolworths
  • Skryfbehoeftes: The Invitation Cafe & Epro Products Laser Cut Decor
  • Strooimeisie-rokke: Hoiden Bridesmaids
  • Trourok: Robyn Roberts Bridalwear
  • Venue: Groenrivier Function Centre
  • Paartjie se verblyf: Groenrivier Function Centre
  • Vermaak: Don Vino
  • Videograaf: The Party Technician
  • Wittebrood plek: Crystal Lagoon Lodge