Donovan & Elizma Swanepoel

STORIE:


Glo elke vrou weet wat hulle graag wil doen vir hulle troue en hoe dit moet lyk, alles werk nie altyd 100% uit soos mens dit indink nie maar sodra daai dag aanbreek val alles net in plek.  My Moeks het above en beyond gegaan om seker te maak ek is happy (lief haar so baie), dis geen tjoef-tjaf ding om ‘n troue te reël nie, die huil en stres en huil en baklei is op die einde definitief die moeite werd.  Die troue was onbeskryflik mooi, van elke liewe detail met die blomme tot waar alles geplaas moet word.  Niks sal die gevoel van daai dag kan beskryf nie, die liefde en vreugde van God was net met ons elke oomblik van die dag.  Sy teenwoordigheid het alles besonders gemaak, tog sonder God se liefde sal ek en my Man nie mekaar kan lief hê nie.  Die dag was alles wat wou hê en meer.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21121


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21121



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Black Tulip Floral & Decor Styling
  • Dekor: Black Tulip Floral & Decor Styling
  • Fotograaf: Willow Road Photography
  • Grimering: Pink Champagne Make-Up Artistry
  • Hare: Studio T
  • Huweliksbevestiger: Leon Labuschagne
  • Juweliersware: Kathleen Barry Bespoke Occasion Accessories
  • Troukoek: My Little Bakery
  • Musiek: Mountain Beats
  • Skryfbehoeftes: Manoa Design Studio
  • Trourok: Juan William Aria
  • Venue: AVARA Boutique Venue