Ehaurd & Alzette Ellis

STORIE:


Ek en my man het mekaar ontmoet in 2013, in die Wimpy in Bredasdorp. Ek was saam my ouers die oggend daar en hy saam met al sy vriende. Hy het toe op ‘n serfet geskryf: ons is nie hier vir ‘n lang tyd nie maar romantiese tyd en sy selfoon nommer. Een van sy vriende het dit vir my gebring. So het daar nooit iets daarvan gekom nie , ek het gaan studeer en hy het begin werk. Altwee in ander lang verhoudings gewees, alhoewel ek altyd die serfet in my bybel gehad het (ongelukkig nie meer nie). Soos die Here dit wou hê, het ons 5 jaar later weer bymekaar uitgekom, en my antwoord was JA.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Carla Hills
  • Bruidegom-pak: Bride en Co
  • Dekor: Carla Hills en haar ma
  • Fotograaf: Grootdors Produksies
  • Gaste Geskenke: Peter Masher caricature
  • Grimering: Visual Artistry
  • Hare: Marlene Brits, Salan Meraki
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Derrick Grobbelaar
  • Juweliersware: Geen
  • Trouring: Gerhard Moolman Juwele
  • Troukoek: Carla Hills
  • Koördineerder: De Uijlenes Venue
  • Musiek: Frank Immelman – rainbow sound
  • Platejoggie: Frank Immelman
  • Skoene: Donnatello Leather
  • Skryfbehoeftes: Gaste Boek – Leandra Mouton (Delight)
  • Strooimeisie-rokke: Bride & Co
  • Tente: Geen
  • Trourok: Bride & Co
  • Venue: De Uijlenes
  • Paartjie se verblyf: De Uijlenes
  • Vermaak: Geen
  • Vervoer: Geen
  • Videograaf: Grootdors Porsuksies
  • Wittebrood plek: Sabie Sands