Etienne & Chantalle Janse van Rensburg

STORIE:


Ons het ‘n klein en intieme troudag gehad van 46 gaste. Al ons gaste is na aan ons harte en was nie bloot net genooi om’ n sitplek vol te maak nie. Ons het besluit gaste getalle maak nie aan ons saak soos die hartlike liefde en gekoesterde oomblike wat gedeel word op ons groot dag nie. Elke liewe oomblik was vir ons ‘n hoogtepunt – elke traan van geluk en elke glimlag.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Cut flower & Bell’s and blossom florist
  • Bruidegom-pak: Eurosuit
  • Fotograaf: About the small things photography
  • Grimering: Melissa Minne
  • Hare: Melissa Minne
  • Huurdienste: All things Wedding
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Quinton Dahl
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Manser fine jewelry design
  • Troukoek: Baker Boys
  • Koördineerder: Lu-Rika
  • Platejoggie: Infinity Times Infiniti – Ruan
  • Skoene: Footworx & Tread+Miller
  • Strooimeisie-rokke: Peaches & Spice
  • Trourok: Whimsical Bridal
  • Venue: De Harte
  • Vermaak: Live cartoon portraits by Gary
  • Videograaf: Tintype Productions
  • Huwelik kontrak: Leoni Naude Inc.
  • Wittebrood plek: Canas in Langebaan