Gerbrandt & Rialize Viviers

STORIE:


Ek en Gerbrandt het in Maart 2021 verloof geraak. Weens familie wat oorsee bly en net tot 10 Augustus 2021 in SA was het ons op die laaste moontlike naweek getrou wat toe toevallig ‘n langnaweek is. Gelukkig het die president dit goed gedink om troues weer moontlik te maak na Covid 19-‘ lockdown’, maar met minder as 50 mense. Ons het 30 gaste gehad – ons 2 gesinne en die gevolg. Ons het ‘n naweek troue gehad waarvan ons die Vrydagaand gebraai het, Saterdag lekker troue gehou en Sondag almal saam ontbyt geeet. Dit was intiem en so spesiaal. N bosveld troue, ‘n heerlike warm wintersdag wat ons sprokiedag soveel mooier gemaak het. Ons trou kleure was burgundy en olyf groen. Minimalisties, maar tog so mooi.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Bloemen – Chantelle Hattingh
  • Bruidegom-pak: Edgars
  • Dekor: Bloemen-Chantelle Hattingh & featherwood farm
  • Fotograaf: Pierre Vee Photography
  • Grimering: MARS makeup – Mareli Jooste
  • Hare: MARS makeup – Mareli Jooste
  • Huweliksbevestiger: Willie de Beer
  • Trouring: Poggenpoel
  • Troukoek: Hoekplaas Cheesery
  • Koördineerder: Featherwood Farm
  • Musiek: 4 seasons mobile disco
  • Platejoggie: 4 seasons mobile disco
  • Skoene: Funky feet in funky shoes – Cathy
  • Strooimeisie-rokke: Dainty dress bridal boutique – Michelle Mostert
  • Trourok: Bride & Co – Viola Chan
  • Venue: Featherwood Farm
  • Paartjie se verblyf: Featherwood Farm
  • Videograaf: Infinity times infinity productions
  • Huwelik kontrak: Bronwen Gordon
  • Wittebrood plek: Zanzibar – Garden Beach Bungalows (Jambiani)