Gerhard & Zandre Snyman

STORIE:


Liefde met die eerste oogopslag – Dit was die bousteen van ons paadjie saam. Van ‘n Facebook boodskap, langafstandverhouding, trek, uitgaan, verloof raak en troue afstel en skuif as gevolg van COVID het ons uiteindelik ons lewenslange liefdesverbintenis gevier op 21 Maart 2021 en ‘n gesin van 3 geword saam met ons pragtige dogter. “Imperfectly Perfect” is die slagspreuk van ons liefdesverhaal.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Oelala Events & Catering
  • Bruidegom-pak: Vileste Couture
  • Dekor: Oelala Events & Catering
  • Fotograaf: Bachtify Productions
  • Grimering: Poshlad – Sharlien Nel
  • Hare: Salon Donna Fleur
  • Huweliksbevestiger: Ds. Zilke Mahabeer
  • Trouring: Sterns
  • Troukoek: Oelala Events & Catering
  • Koördineerder: Adele Odendaal – Oelala Events & Catering
  • Musiek: JM Sounds
  • Trourok: Daniel Ellis Designs
  • Venue: NEBO Bloemfontein
  • Paartjie se verblyf: At the Villa Guesthouse
  • Huwelik kontrak: van der Merwe & Sorour
  • Wittebrood plek: Breakers Resort -Umhlanga