Gert & Shani Els

STORIE:


Ek en Gert het mekaar geken as klein kindertjies saam in die Sondagskool. Amper 20 jaar later loop ons mekaar weer raak by INNI BOS – kunstefees.
Ons het net dadelik geweet dis destiny!
Ek het al amper 20 jaar Epilepsie en my grootste kommer was dat ek die dag van my troue aanvalle sou kry – want dit sou beteken dat daar nie ‘n troue kon wees… Maar my troudag was perfek – die Here het ons geseën met ‘n amazing dag…en my geseën met ‘n amazing man.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Shiloh wedding venue
  • Bruidegom-pak: The bridal shop
  • Dekor: Shiloh wedding venue
  • Fotograaf: Sinden Photography
  • Huurdienste: Shiloh wedding venue
  • Huweliksbevestiger: Past. Danie van Wyk
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Violet and tose
  • Troukoek: Royal treats
  • Koördineerder: Shiloh
  • Musiek: Shiloh wedding venue
  • Skoene: Shoe city
  • Strooimeisie-rokke: Bride and company
  • Trourok: Bride and company
  • Venue: Shiloh wedding venue
  • Paartjie se verblyf: Shiloh wedding venue
  • Videograaf: Jason
  • Huwelik kontrak: Met aanwas
  • Wittebrood plek: Palala lodge