Gideon & Caru Jacobs

STORIE:


Dit was die perfekte dag vir n Sprokiesverhaal. Dis die dag waar ons een geword het en voor God ons belofte afgelê het. Met die reuk van reën in die bosveld en die donderweer as bewys van God se teenwoordigheid was alles perfek. En om ons huwelik te seën het reën geval net toe ons die onthaal saal instam vir die eerste keer as Mnr. en Mev. Jacobs.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: DeVilliers Blomme Nylstroom
  • Dekor: DeVilliers Blomme Nylstroom
  • Fotograaf: Lozanne Pienaar
  • Gaste Geskenke: Dream Organizer
  • Grimering: Lozanne Pienaar
  • Hare: Lozanne Pienaar
  • Trouring: American Swiss
  • Trourok: Whimsical Bridal
  • Venue: Mountain View Game Ranch