Izak & Carolien Van Der Westhuizen

STORIE:


Izak en Carolien ken mekaar al 18 jaar, was vir 5 jaar in ‘n verhouding en het uiteindelik, te midde van baie onsekerhede, getrou op 21 Mei 2021.
Hulle verhaal is een van dié wat ‘n mens, in ‘n moderne wêreld, aan outydse liefde laat glo. ‘n Maand na hul troue is hulle as die nuwe predikantspaar van Gereformeerde Kerk Colesberg bevestig. Hul verhouding getuig van God se getrouheid en hul leef in die ware liefde.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Callamia Floriography Design & Carmia Maritz
  • Fotograaf: Carmen Comrie Photography
  • Grimering: Kaylin Klassen Make-up
  • Hare: Hilde Hairstylist
  • Huweliksbevestiger: Ds. Louis Buys
  • Trouring: Lorean
  • Troukoek: Anika van Renssen
  • Koördineerder: Simoné van Renssen / Dear Grace Event specialist
  • Skryfbehoeftes: Carolien Van Der Westhuizen
  • Trourok: Estelle Visser
  • Venue: De Harte
  • Videograaf: Suzanne Linde