Jaco & Chantelle Röntgen

STORIE:


Ons het ontmoet op laerskool 10 jaar terug en nou 10 jaar later is ons getroud. Ek het my man ontmoet in 2011 hy was in my wiskunde klas en ons het dadelik van mekaar gehou, maar na ‘n week of twee was die kuis verby en ons is hoërskool toe. Na skool het ons weer herenig en is nou al vir 4 jaar in ‘n verhouding en nou getroud.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Die Barnyard (Marble Hall)
  • Fotograaf: Liefdeling photography (Anika)
  • Grimering: Nadia Hawkey (Flawless beauty)
  • Hare: Rileen & Wilmarie (Flawless beauty)
  • Huweliksbevestiger: Ds. Tienie (AP Kerk Groblersdal)
  • Juweliersware: Zando
  • Trouring: Benjamin juweliers
  • Skoene: Superbalist
  • Trourok: Bride & Co
  • Venue: Die Barnyard
  • Huwelik kontrak: M Wentzel
  • Wittebrood plek: Kezlyn farm cottage