Jaco & Mikayla Schoonwinkel

STORIE:


Na ons sprokies verlowing en ‘n volle jaar van beplanning het ons groot dag uiteindelik aangebreuk! Die troue was elegant, stylvol en tydloos. ‘n Plaastroue met sjiek! Die seremonie was in die tuin en die onthaal in dit stoor by ons op die plaas. Dit was die perfekte sonskyn dag op 4 September om met die man van my drome te trou.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Antoinette Events
  • Bruidegom-pak: Tux Tailor Willowbridge
  • Dekor: Antoinette Events
  • Fotograaf: Helene Viljoen
  • Gaste Geskenke: Vertoning van Elandre
  • Grimering: Mia’s Make up
  • Hare: Mia’s Make up
  • Huweliksbevestiger: Ds Gawie Gouws
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Viljoen Juweliers
  • Troukoek: I Caked This
  • Koördineerder: Antoinette Events
  • Platejoggie: Charles
  • Skoene: La Mara Paris
  • Strooimeisie-rokke: Nicolene Griesel
  • Trourok: Didi Couture
  • Venue: Swartsdam Plaas
  • Paartjie se verblyf: De Kloof Luxury Estate
  • Vermaak: Elandre
  • Videograaf: Jacques Britz Films
  • Huwelik kontrak: Chris Taylor
  • Wittebrood plek: Maldives