Jacques & Chantel Pitout

STORIE:


Gebed, geloof en tyd. Ons albei het hard gebid vir die regte lewensmaat en 13 Desember 2020 het ons ontmoet. Ons wou vreeslik graag ons huwelik op die regte manier begin, en het besluit om 24 September 2021 om 11h die oggend ons te laat doop, 3h die middag, het ons voor mekaar gestaan en belowe om die Vader as man en vrou saam te dien, ons het die diens afgeeindig met nagmaal.

Ons het self als gedoen, hard gewerk, maar dit was die moeite werd!! Klein dorpie, Kleinsee en Die Houthoop gaste plaas was perfek vir die rustic plaas tema!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Self
  • Dekor: Self
  • Fotograaf: Familie en vriende
  • Gaste Geskenke: Self
  • Grimering: Carika
  • Hare: Amour
  • Troukoek: Self
  • Platejoggie: Andre jonker
  • Venue: Die Houthoop gaste plaas