Jan-Willem & Inge Thirion

STORIE:


Ons het ‘n week voor ons troue besluit om Ingé se vriendin te vra of ons in haar tuin kan trou. Sy het toe ingestem en Ingé vir koffie ontmoet om die reëlings te tref. Hulle reël toe die spyseniers, musiek, trou koek en vonkelwyn tydens daai koffie. Die volgende dag het Ingé haar rok gaan soek en gekoop. Die Woensdag was toe my ram partytjie. Saterdag het ons die dominie gesien. Ons trou toe die Maandag. ‘n Week vol avonture.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanneer stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Vriendinne van Bruid
  • Bruidegom-pak: Self
  • Dekor: Vriendinne van Bruid
  • Fotograaf: Kobie Oettlé Wedding Photography
  • Gaste Geskenke: Swem handdoeke, blomme, geld
  • Hare: Bruid self
  • Huurdienste: Trou geskenk
  • Huweliksbevestiger: Ian France
  • Troukoek: Trou geskenk
  • Koördineerder: Vriende
  • Musiek: Gerhard Zandberg
  • Platejoggie: Vriend
  • Skoene: Trou geskenk
  • Strooimeisie-rokke: Vriendin
  • Trourok: Trou geskenk
  • Venue: Vriendin se tuin
  • Paartjie se verblyf: Self
  • Vermaak: Vriende
  • Vervoer: Self
  • Videograaf: Vriend van bruidegom
  • Huwelik kontrak: Gert Nel Prokereurs
  • Wittebrood plek: Bloemfontein, Prins Albert, Glentana, St Helenabaai