Janika & Aldo Grobler

STORIE:


Ons storie het begin op skool. Ons was ‘n ‘paartjie’ op 28 Februarie 2014. Net voor COVID-19 geslaan het, was ons saam my man se gesin op ‘n Europa trip, waar hy my gevra het om te trou op 17 Junie 2019 in Parys, Frankryk. Daardie tyd het ons albei nog gewerk en so aan, so ons het besluit 2020 is ons jaar van trou. Min het ons geweet COVID-19 gaan dit onmoontlik maak. Dit was ‘n moeilike jaar vir almal en ons het besluit dat 2021 ons jaar gaan wees. Die jaar het sleg begin en ek en my man het altwee bedank en terug getrek na my ouers in ‘n hele ander provinsie. Alles was goed en wel en ons het ‘n datum wat die 31ste Julie 2021 was. My ouma het siek geword in tussen, so uitstel was nie ‘n opsie vir my nie, want ons het geweet daar is nie meer baie tyd nie. Aan die ander kant, kon naby familie in ander lande nie bywoon nie soos my man se sussie. Ons was reg vir die groot dag om te kom, maar hoe nader die tyd gekom het, hoe meer het die COVID-19 gevalle geword. Ons was forseer om die troue uit te stel as gevolg van al die onsekerheid wat ons oor Cyril gehad het. Ons moes toe na my man se ouers gaan in Kenya omdat ons hulle baie lank terug gesien het, en ook nie meer die troue gehad het waar ons mekaar sou sien nie. So, op ons eerste trou datum het ons gaan toets en die volgende dag is ons Kenya toe. In Kenya het ons ‘n nuwe datum gekry wat die 9de Oktober 2021 was. Na baie deposito’s wat ons verloor het, weens ons DJ en fotograaf nie beskikbaar was op daardie datum nie, het dinge stresvol geraak. Terwyl ons so hard probeer het om nie te lank uit te stel nie, het ek ‘n oproep gekry ‘n week voor my verjaarsdag dat my ouma dit nie gemaak het nie. Op dieselfde tyd het my een van een strooimeisie my heeltemal verneder en ek het nie meer ‘n strooimeisie gehad nie en ook nie meer ‘n vriendin. My ‘maid of honour’ kon ook die die nuwe datum maak nie as gevolg van haar wat moes trek na Dubai. Ek was heeltemal te hartseer om nog eers te wil ‘n troue hou. Ek het die beste ‘All in one’ gehad wat my sou help op my troudag en dit was my ma. Ons was gelukkig blessed met die beste ouers, wat ons aangemoedig het om nie moed op te gee nie. Uiteindelik was ons terug in SA waar dinge beter geword het, en ons het weer opgewonde geraak. Ons is deur baie net om te kom waar ons was en baie dankbaar vir alles wat gebeur het, al was dit nie op die tyd, die beste nie. Ons sal niks verander nie en weet nou dat dinge met ‘n rede gebeur. Ons het die troue baie intiem gehou en al die belangrike familie wat ons daar wou gehad het, soos my man se sussie, kon ook die spesiale dag saam met ons deel.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21129


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21129



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Gail’s Venues
  • Bruidegom-pak: Edgars
  • Dekor: Gail’s Venues
  • Fotograaf: Karen Barnard Photography
  • Grimering: Chinique Cosmetics Makeup Artist & Hairstylist
  • Hare: Chinique Cosmetics Makeup Artist & Hairstylist
  • Huurdienste: Gail’s Venues
  • Huweliksbevestiger: Danie Venter
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Pallazo Jewellers
  • Troukoek: Chef Dee
  • Koördineerder: Leigh-Anne Boodhia
  • Musiek: Dream Sounds
  • Platejoggie: Dream Sounds
  • Skoene: Superbalist
  • Trourok: Trinity Bridal
  • Venue: Gail’s Venues
  • Paartjie se verblyf: Gail’s Venues
  • Huwelik kontrak: Danie Venter