Jano & Carla Louw

STORIE:


8 jaar later en uiteindelik is ons getroud. Die lewe loop soms met mens vreemde draai, maar saam my huweliksmaat sal ek die lewe deur stap. Die Covid regulasies het ons eerste troudatum in die wiele gery en ons moes uitstel met ‘n jaar. Alles gebeur wel vir ‘n rede en ons is nie vir ‘n oomblik spyt nie. Die lewe lê nou voor ons en ons gaan elke liewe oomblik aangryp en verder saam aan al ons herinneringe werk.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

    • Blomme: Peach – C events
    • Bruidegom-pak: Suit hire Paarl
    • Dekor: Peach – C events
    • Fotograaf: Lilacphotography
    • Grimering: Karixmakeup
    • Hare: Karixmakeup
    • Huurdienste: Function & Events ; Decorit
    • Huweliksbevestiger: Ds. Stefan de Klerk
    • Juweliersware: Jeanneandco
    • Trouring: Carien van Zyl
    • Troukoek: Miche bakery
    • Koördineerder: Peach – C events
    • Musiek: Armand Steenkamp
    • Platejoggie: DJ PEPE
    • Skryfbehoeftes: Elicit
    • Strooimeisie-rokke: Corna’s Corner
    • Trourok: Didi couture
    • Venue: Delsma Farm Venue
    • Paartjie se verblyf: Gabriellas Riebeek Kasteel
    • Vermaak: Armand Steenkamp
    • Videograaf: DATAAN PRODUCTIONS
    • Wittebrood plek: Mauritius