Jean & Brigitte Grobler

STORIE:


Ons het mekaar 7 jaar gelede in 2015 ontmoet, ons albei is onderwysers by dieselfde skool. Hy was die skaam LO onderwyser met sy potblou oë en sagte glimlag. Ek moes my klas na hom toe bring vir hulle LO les daardie dag, ons oë en harte het net “connect”. Hy het my voete onder my uitgeslaan. Hy het vir my heel aan die begin vertel hoe ek net anders was en hoe dit besef het toe hy my die heel eerste keer gesien het. Ons het 30 November 2019 verloof geraak waar ons met ‘n helikopter op ‘n mooi, groen koppie in Durban geland het met ‘n piekniek en ‘n fotograaf wat gereed staan. Hy is baie romanties. Ons sou 7 Augustus 2020 trou, maar was toe deel van die “Covid Klub” soos hulle ons noem… ons het uiteindelik na 2 maal se uitstel, met die 3de probeerslag 26 Maart 2021 getrou. Hoe sê hulle “third time lucky”. Ons is sielsgenote en beste vriende binne in ons huwelik. Ons vul mekaar aan… hy is rustig en ek is die besige een wat hou van gesels en emosioneel raak oor dinge. Hy maak my rustig en ek hou hom aan die gang. Ons het ook al baie seer in die lewe saam deurgemaak en het baie dieselfde groot geword. Ons is mekaar se grootste ondersteuners en waardeer mekaar se enersheid en respekteer mekaar se andersheid. Ons glo dat enige huwelik suksesvol kan wees indien jy kommunikeer en kompromieë aangaan om mekaar te akkommodeer. Natuurlik moet God aan die stuur van sake wees.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21049


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21049



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Aangekoop by Tia’s flower hyper in Zambezi, maar self die blomme rangskik
  • Bruidegom-pak: Geovanni’s in Brooklyn, Pretoria
  • Dekor: Self gedoen
  • Fotograaf: Adorn photography
  • Gaste Geskenke: Self gemaak
  • Grimering: LanaV make-up
  • Hare: Lizl Joubert MUD make-up
  • Huweliksbevestiger: Jacques Britz van Lewendewoord Midrand
  • Juweliersware: Marion Rehwinkel
  • Trouring: Marion Rehwinkel
  • Troukoek: Self gebak
  • Koördineerder: Geen
  • Platejoggie: DJ Pauly
  • Skoene: Boet & Betty & Tread & Miller
  • Skryfbehoeftes: Geen
  • Strooimeisie-rokke: Heidi Brits
  • Trourok: Whimsical Bridal
  • Venue: De Harte
  • Paartjie se verblyf: De Harte
  • Videograaf: Adorn photography
  • Huwelik kontrak: Simone Strydom
  • Wittebrood plek: Knysna- Brenton on Lake