Johan & Henriette de Jager

STORIE:


Om n troue te moes reël in covid was geen grap nie, maar niks het in ons pad gestaan nie. Na 3 keer se uitstel, van 100 gaste na 35, is ons getroud op 12 Junie 2021, en dit was perfek. Ek en Johan is al 7 jaar saam en van daardie 7 jaar was ons 1 jaar 8 maande verloof. Ons het verloof geraak in die Kaapse wynland by Val du Charron wine estate. Ons troue is gehou by Kronenburg, en dit was prentjie mooi. Al die veranderinge wat ons moes maak a.g.v. covid regulasies was alles die moeite werd. Ons het besluit om ‘n baie klein, intieme troue te hê met ons naaste familie. Ek sal ons trou dag beskryf as ‘n droom sprokies troue, want daardie dag het alles soos ‘n droom gevoel, alles was perfek. As ek kon kies, sou ek niks verander het nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21043


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21043



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Meraki events
  • Bruidegom-pak: Suite hire Paarl
  • Dekor: Meraki events
  • Fotograaf: Lucille Scheepers photography
  • Gaste Geskenke: Personalize coasters
  • Grimering: Corle Barnard
  • Hare: Corle Barnard
  • Huweliksbevestiger: Ds Fanie Kriel
  • Trouring: Riaan Kruger
  • Troukoek: Irma Swart
  • Platejoggie: Dj Tazz
  • Skoene: Robynn Roberts
  • Trourok: Robynn Roberts
  • Venue: Kronenburg
  • Paartjie se verblyf: Under Oaks
  • Wittebrood plek: Gaan einde van jaar op wittebrood