Juan & Annika Venter

STORIE:


Jy moes daar gewees het om dit te sien, die liefde. Ons storie begin 9 jaar terug, in Stellenbosch, Trumpet tree. Ek was die meisie by die bar met die rooilippe, hy die outjie by die bar met die brandewyn. Ons het gemeenskaplike vriende gehad, maar ons is nie voorgestel aanmekaar deur hulle nie, Juan het my op sy eie daar gevind. Fast forward 9 jaar en ons trou. Dit was omtrent ‘n liefdesrollercoaster. Van beste vriende, tot liefdesmaats, tot kennisse, tot weer verlief. Om een of ander rede kon ons net nie mekaar uitlos nie. Dit is seker maar die liefde. 🙂 Die liefde is nie altyd ‘n sprokiesverhaal nie, maar as jy werk aan jou verhouding kan dit wees. Ons het gewerk, en hard, want ons wou saam met mekaar opeindig. Op 28 Desember 2020 vra Juan vir my om te trou in sy tuisdorp, Riversdal. Dit was omtrent ook ‘n storie gewees. My onverwagse Covid uitslag het sy beplanning bietjie omvêr gegooi, want ons moes eintlik ‘n massiewe berg uitklim waar hy op sy een knie wou sak. Dít het natuurlik deur die mat geval, maar die man het saam met sy sussie plannetjies gemaak en my nogsteeds op ‘n berg (heuwel) gevra wat ons darem met ‘n kar kon uitry. 🙂 Dit kon nie meer perfek gewees het nie. Eendag as ons oud is sal ons die storie vir ons kleinkinders vertel met die grootste glimlag. ‘n Jaar van stres en troue beplan in ‘n pandemie wens ek vir geen bruid nie, maar as die dag uiteindelik kom is dit net soveel meer spesiaal. Op 16 Oktober 2021, sê ons voor al ons geliefdes, vir mekaar, “JA”. Ja vir verewig en altyd. Die foto’s weerspieël hoe spesiaal die dag vir ons was, dit was regtig een groot liefdesfeesviering en ons kon nie vir beter vra nie. Elke vriend, familielid en supplier het hulle alles gegee vir ons droomdag.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21117


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21117



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Dekor: Bazeruevents
  • Fotograaf: Cilliers_visser_weddings
  • Gaste Geskenke: Tannie Riana Burger van die dorp
  • Grimering: Makeupbyalmari
  • Hare: Makeupbyalmari
  • Huurdienste: Baie Goeters, All Things Weddings
  • Huweliksbevestiger: Ds. Jacques Greyling
  • Juweliersware: Jeanneandco
  • Trouring: Van Nierop Jewellers
  • Troukoek: Sugarandspice.patisserie
  • Musiek: DJ Dirkie
  • Platejoggie: DJ Dirkie
  • Skoene: Poetry Stores & Aldo
  • Trourok: Bo & Luca
  • Venue: Letsatsi Lodge – Vanrhynsdorp
  • Paartjie se verblyf: Letsatsi Lodge – Vanrhynsdorp
  • Videograaf: Cilliers_visser_weddings
  • Huwelik kontrak: Ds. Jacques Greyling