Kylè & Cameron Goliath

STORIE:


‘ Been about you since I met you’.

Hierdie aanhaling beskryf ons verhouding. Ons het mekaar ontmoet in 2014, as eerstejaars onderwysstudente. Die aantrekkingskrag was onmiddelik daar. Ons het begin as vriende, maar as gevolg van persoonlike redes was beide van ons nog nie gereed vir ‘n ernstige verhouding nie. Tot diep in ons harte het dit gevoel dat ons mekaar al jare ken.

Tyd het verloop, waar ons in 2016 weer begin gesels. Ons vat dit toe daarvandaan. Die fonkies het behoorlik geskiet. Hierdie jaar is ons 5 jaar saam, en sover is dit net die beste!

Ons is 6 maande getroud as Mr. en Mev. Goliath, en ons sien uit na nog 60 jare saam…

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


Stemme maak 7 Maart 2022 oop. Klik hier om opteteken om ‘n herinnering per e-pos te kry wanner stemme vir Troue van die Jaar 2021 oop maak.

Diensverskaffers:

  • Blomme: Jeanice flowers
  • Bruidegom-pak: Tidy Tucs – Greenacres
  • Dekor: Fancy functions Mosselbaai
  • Fotograaf: Ryan’s Photography
  • Grimering: Glam City
  • Hare: Glam City
  • Huweliksbevestiger: Ds. I.L Daniels
  • Juweliersware: Lovisa Jewelry
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Delicious Bakes
  • Musiek: Harmony sound
  • Platejoggie: Juan
  • Skoene: Truworths fashion
  • Strooimeisie-rokke: E. M Smith
  • Trourok: Blushing brides
  • Venue: Stoepsit Restaurant and Venue, Mosselbaai
  • Paartjie se verblyf: View 180, Mosselbaai
  • Wittebrood plek: Blouberg, Kaapstad