Lukas & Claudia Groenewald

STORIE:


Ons het ‘n regte sprokies troue gehad by Excalibur Botique Hotel in Rustenburg. Bitter min bruide kan se hul troue was perfek, ek is een van die gelukkige vrouens wat wel so kan se. Ons was soos koninklikes behandel en die kos was uit die boeke uit, en nie soos die prentjies nie, die lekkerste kos ooit! (Sorry ma) Als het net perfek verloop. Die beste dag in my lewe, nie net di perfekte man getrou nie maar die beste troue ooit gehad. Was ‘n regte sprokies troue kasteel en al!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21052


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21052



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Maryke Deysel (hand gemaakte papier blomme)
  • Dekor: Excalibur Botique Hotel
  • Fotograaf: Geen komment
  • Gaste Geskenke: Self gemaak
  • Grimering: Mariska (The Hairshack Rustenburg)
  • Hare: Mariska (The Hairshack Rustenburg)
  • Huurdienste: Geen
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Fires
  • Juweliersware: Net geleende oorbelle
  • Trouring: Gekoop saam verloofring (stel van 3 ringe)
  • Troukoek: Marieta Lubbe (my tannie)
  • Koördineerder: Self als gedoen
  • Musiek: Sound motion Rustenburg
  • Platejoggie: Sound motion Rustenburg
  • Skoene: Pumps want met di hand versuur was
  • Skryfbehoeftes: Peraonolozed penne wat my man vir sy verjaarsdag gekry het
  • Trourok: Hout Couture/ Charlie en Louise
  • Venue: Excalibur Botique Hotel Rustenburg
  • Paartjie se verblyf: Excalibur Botique Hotel Rustenburg
  • Vermaak: Eben Boyder
  • Vervoer: JP Menzesie
  • Huwelik kontrak: Geen
  • Wittebrood plek: Margate