Madelein & JC Greyling

STORIE:


Ons het ons beste vriend en liefde van ons drome getrou. Soos almal altyd se jy sal weet wanneer dit die een is, en dis beslis so. Ons het 2 jaar terug ontmoet en ‘n jaar in ons verhouding in verloof geraak. Ons was 6maande verloof en toe trou ons. Hoekom moet mens ‘n jaar of 2 jaar wag om met die liefde van jou lewe te trou, as jy weet dan weet jy. Ons het op ‘n scavenger hunt gegaan waar ons toe op die ou einde by ‘n piekniek op geëindig het waar hy my toe gevra het om sy vrou te word. Ons het albei geweet wat ons wil hê uit die lewe en het presies dieselfde oor mekaar gevoel. Dis ‘n gevoel wat mens nie kan beskryf nie.

Ons het dadelik begin beplan. Ons het by Cherry Glamping in Elgin getrou. Ons het wonderlike diensverskaffers gehad wat ons baie gehelp het deur die beplan van ons troue. Die aand was ‘n groot sukses maar hopeloos te vinnig gevlieg. Ek sal enige tyd, elke dag weer met my man trou as ek kon en presies op dieselfde manier hoe ons dit gedoen het.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


R 1 = 1 stem/vote

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21038


Vir EFT stemme moet jy ‘n minimum van R 50 spandeer.
For EFT votes you should spend a minimum of R 50.


BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak: Oudtshoorn
Takkode: 210-414

Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Oudtshoorn
Branch Code:  210-414

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.


Vir Debiet/Krediet kaart betalings moet jy onderste kode as jou verwysing gebruik.
 
For EFT payments use the below code as your reference


VERWYSING / REFERENCE:
TVJ21038



Belangrik: Gebruik die korrekte verwysing nommer soos hierbo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

Important:  Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes. No refunds will be done.


Terme en Bepalings Geld / Terms and Conditions Apply

Vir hulp klik hier om ons te kontak.
For assistance, click here to contact us.


Diensverskaffers:

  • Blomme: Ruby Weddings & Events
  • Bruidegom-pak: Bridal & Co
  • Dekor: Ruby Weddings & Events
  • Fotograaf: Kusjka du Plessis
  • Gaste Geskenke: Die Vet Plantjie
  • Grimering: Jessica K – Professional Hair + Make Artist
  • Hare: Jessica K – Professional Hair + Make Artist
  • Huurdienste: Baie Goeters, Elite Hospitality Management, Belia King Catering, Nomad Events Solutions
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Ewald van Schalkwyk – Rotsgemeentw
  • Juweliersware: Bespokety Design
  • Trouring: Famke Jewellery & Wolf Bros. Jewellers
  • Troukoek: Gebak met Liefde
  • Koördineerder: Ehl Kah Creative
  • Musiek: DJ Dean
  • Platejoggie: DJ Andre
  • Skoene: Truworths & Freedom of Movement
  • Skryfbehoeftes: Mc Designz
  • Strooimeisie-rokke: Christene Stander
  • Trourok: Bridal & Co
  • Venue: Cherry Glamping
  • Paartjie se verblyf: Inn on Highlands & Cherry Glamping
  • Huwelik kontrak: Jaco Roos Attorneys
  • Wittebrood plek: Kol Kol, Wildernes & Mosselbaai